Sy nuutste parfuum, Narciso Rodriguez For Her Iridescent Fragrance (R620 vir 50 ml EDP), se blomnote kom tot hul reg saam met amber en hout.