Alhoewel Jennifer se haarstyl haar soos 'n handskoen gepas het, was dit nou vir te lank dieselfde. Dit was kennelik tyd vir verandering! Sy en Chris McMillan, haar haarstilis, het saam besluit op die nuwe styl. McMillan sê hy het nog altyd van die "hairline bob" gehou. Die geheim is om dinge eenvoudig te hou. bron:harpersbazaar.com