DailyMakeover.com berig dat Jennifer Aniston meer as $141 000 (sowat ’n miljoen rand) per jaar betaal om goed te lyk. Dit sluit skoonheidsprodukte, spa-behandelings, besoeke aan haar haarkapper, ’n grimeerkunstenaar en rooitapyt-geleenthede in. 

Dink jy dis die geld werd?