Dié geleentheid vier die opening van die Metropolitan Museum se jaarlikse mode-uitstalling

Ons was vanjaar mal oor die retro-haarstyle wat die gunsteling op die rooitapyt was, en veral die aktrise Jessica Chastain se sagte krulle en natuurlike rooi hare het ons aandag getrek! 

Skep dit self deur jou hare met ’n krultang te krul. Kam die krulle ná die tyd uit en spuit haarsproei om die styl in plek te hou. 

* Lees op bl. 108 in jou Junie uitgawe van SARIE ons storie oor rooi hare wat die skoonheidswêreld aan die gons het