Buiten die Miracle Broth – die basis van al La Mer se rome – bevat dié serum  (R2 325) ook die nuwe Regenerating Ferment.  Dis ontgin uit mariene plante se stamselle en help jou vel om meer kollageen, elastien en ander jeug-proteïene te produseer.