As jy voor of op 30 April jou bestelling plaas, is aflewering gratis én jy kry 'n klein Clinique High Impact Mascara in Black by.

Jy kan ook 'n gratis toetsgrootte van verskeie produkte kies met jou bestelling.

* Besoek www.clinique.co.za om jou produkte te bestel.