Jy kan nou by Clinique-toonbanke in Edgars (Woodlands Boulevard en Menlyn-winkelsentrum in Pretoria) op die iPad wat daar beskikbaar is hul splinternuwe app gebruik om jou vel te “diagnoseer.” 
Beantwoord net die vrae op die app om vas te stel wat jou veltipe is en watter produkte hulle vir jou voorstel. Dit word selfs vir jou onmiddellik op ’n strokie uitgedruk!
SARIE se skoonheidsassistent, Liesl du Toit, was by die bekendstelling:

  SARIE se skoonheidsassistent, Liesl du Toit, met die iPad waarop jy self 'n vel "diagnose" kan doen. 
   Jy beantwoord 'n paar vrae oor jou vel en leefstyl om te bepaal watter veltipe jy het.
  Liesl met haar strokie wat uitgedruk word nadat jy al die vrae van die app beantwoord het. Dit sê vir jou watter veltipe jy het en watter Clinique produkte vir jou voorgestel word.