Kardashian Kolors is ’n reeks van sewe kleure wat deur elk van die ses Kardashian- en Jenner-gesinslede geïnspireer is. Kris Jenner (die Kardashians se ma) en hul jonger sussies, Kylie en Kendall, is ingesluit. 

Die kleure het nog oulike name ook! Dit is: All Kendall-ed Up, Wear Something Spar-Kylie, Rainbow in the S-Kylie, Listen to your Momager!, Follow Me on Glitter, Khloé Had a Little Lam-Lam en Kourt is Red-y for a Pedi.