Die Kardashian/Jenner-werklikheidsterre verander byna weekliks hul voorkoms met haarverlengstukke en pruike. Veral Kylie Jenner dra graag ’n pienk of blou pruik om haar voorkoms in ’n kits op te kikker. En soms lyk dié glanshare so natuurlik dat niemand ooit kon raai dat dit al die tyd ’n pruik is nie.

Skaars ’n maand gelede het Kim Kardashian aanhangers op hol gehad toe sy haar kenmerkende lang hare in ’n lob met stomp punte laat sny het. Maar selfs dít was toe net ’n pruik.

Love this look. I break it down on my app!

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Hiér is nog 12 kere dat die Kardashians almal geflous het met pruike ...

Lees nou

Gebruik jy die regte blosser vir jou gelaat?

Die antieke oorsprong van jou jeans...