Sy het haar elegante bob onlangs by die Chanel Lente/Somer 2011-modevertoning by die Paryse Modeweek gewys. Sy is ook tans die gesig van Chanel Coco Mademoiselle-parfuum. Sy sê hierdie keer het sy dit nie vir 'n rol of advertensie geknip nie, maar vir haarself.

Wat dink jy? Watter haarstyl pas haar die beste?

Blond of Brunette? Bob of lank?



 

Keira in haar nuutste fliek, Never let me go: