Kapenaars sal toegang hê tot die hele reeks produkte. Jy kan die produkte eers gaan toets voor jy koop en selfs ’n draai maak vir ’n vel- en haarkonsultasie.

Dié winkel sal slegs tot einde Januarie 2013 in die Canal Walk Edgars oop wees.

* Jy kan Kiehl’s vanaf enige plek in Suid-Afrika bestel deur die Edgars Fashion Hotline. Skakel 0860 692 274 om te bestel. As jy eers inligting oor die produkte verlang, skakel die Kiehl’s-winkel by 011 685 7000.