Vra grimeerkunstenaars watter produk altyd in jou grimeersakkie moet wees, en hulle antwoord almal maskara. Hoekom? Dit beklemtoon een van jou beste bates: jou oë. Ons het almal verskillende behoeftes. Sommige soek langer wimpers, ander meer volume. En met soveel interessante maskara-formules en borselvorms weet jy soms nie wat jy vir jóú wimpers nodig het nie.

Gelukkig sê die naam en bewoording op die maskara-buisie gewoonlik presies wat dit doen.

Dis nie moeilik om aanloklike wimpers soos die supermodel Gigi Hadid te kry nie ...

Volg dié vinnige gids om die beste maskara vir jóú te kies:

ONTWERP: Maresa Pretorius ONTWERP: Maresa Pretorius

Probeer dié maskaras:

Bronne: www.popsugar.com

Lees nou

Minki deel haar mooilyk- en gesondwees-gewoontes

Werk houtskool vir aknee? Vind híér uit