Die realiteitster Kim Kardashian is bekend vir haar lang lokke, maar nou spog sy met ’n heelwat korter styl. En ons hou daarvan!

 FOTO: US Magazine  FOTO: US Magazine

Kim het dié foto van haar nuwe haarstyl ook op haar Instagram-blad gedeel:

FOTO: Instagram (@kimkardashian) FOTO: Instagram (@kimkardashian)

Kyk na nóg foto's van haar korter haartsyl HIER.

Só het haar hare eers gelyk:

FOTO: Instagram (@kimkardashian) FOTO: Instagram (@kimkardashian)

Kim het besluit om haar haarverlengings uit te haal en haar hare op ’n natuurlike wyse lank te laat groei.

Kardashian Beauty nou ook in SA beskikbaar!

Dit is ’n besige jaar vir Kim. Sy reël op die oomblik haar troue met die kletsrymer Kanye West. Dié twee het begin Maart hul troudatum, 24 Mei, bekend gemaak en bevestig dat dit in Parys gaan wees.

Hul eersteling, North West, word ook in Junie vanjaar een jaar oud. Kyk net hoe oulik is sy.

FOTO: Instagram (@kourtneykardashian) FOTO: Instagram (@kourtneykardashian)

Bekendes deel foto's van hul babas op sosiale media