Is jy passievol oor lipkleur, soos ek, dan is Revlon ColorBurst Lipstick (R105) vir jou.

Dis ’n helder lipstiffie wat niemand kan miskyk nie, maar dit dra veerlig. Boonop bevog die amandel-olie daarin jou lippe.