Estee Lauder

Estée Lauder se Advanced Night Repair is al meer as dertig jaar op die mark. Dié serum, wat jou vel herstel terwyl jy slaap, is mettertyd verder ontwikkel. Synchronized Recovery Complex II is die nuutste weergawe en dié verbeterde formule bied nou nóg meer voordele vir jou vel!

Dié aanbod is geldig solank voorraad hou. Gaan na www.esteelauder.co.za vir meer.