SARIE se skoonheidsredakteur, Charis van den Heever, en ons styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, deel skoonheid- en stylwenke vir die somer.

Ons kuier ook op die Vir Altyd-stel in Mauritius en kry wenke van Donnalee Roberts se haar- en grimeerkunstenaar, Mary-Sue Morris, hoe om haar karakter, Nina, se styl te kry.

Van strandkrulle, sagte vlegsels, tot krale in jou hare - hier is die wenke!

Kyk na die lokprent van Vir Altyd:

VirAltyd 2