In dié video van 90 sekondes sien jy hoe Elizabeth Moss, wat foto's photoshop by Rare Digital Art in New York, ’n model met ’n opsigtelike slegte vel transformeer. Dit het haar eintlik ses ure geneem. 

Die model lyk so voor sy gephotoshop is, en jy sal nie glo hoe sy lyk na die tyd nie:

Screen Shot 2015-05-12 at 3.16.33 PM FOTO: YouTube

Kyk die video hier: