Ons kan die towerkrag van grimering en haarstyle nooit onderskat nie. Kyk net hier!

Die wêreld se top-modelle verander só vir elke mode-vertoning, dat jy soms wonder of dit dieselfde model is!

Haper's Bazaar het 2 modelle by verskeie vertonings afgeneem:

Constance Jablonski Constance Jablonski
Pragtig in pastelkleure by D&G
se vertoning
Met helder-oranje oogskadu deur
Estée Lauder se kreatiewe direkteur
Tom Pecheuxt, by Derek Lam se
vertoning.
Constance Jablonski
Etnies met pers oogskadu en koraallippe
by Etro se vertoning

En hier's supermodel Dorothea Barth Jorgensen se foto's

Dorothea Barth Jorgensen Dorothea Barth Jorgensen
Met geen grimering en
haar natuurlike haarkleur D&G
se vertoning
Neongeel oogomlyner was die fokus
by Peter Som se vertoning.
Dorothea Barth Jorgensen Dorothea Barth Jorgensen
'n Baie natuurlike voorkoms - DKNY
Die perfekte vel en hare weggesteek
by 3.1 Phillip Lim se vertoning.