Sy is die gesig van Lanôme se nuwe Hypnôse Precious Cells-maskara (R340). Dié maskara is geïnspireer deur stamsel-navorsing en is beskikbaar vanaf 17 Me 2010i.

Het jy geweet?

¦ ’n Nuwe Lancôme-maskaraborsel word spesiaal ontwerp vir elke nuwe formule.
¦  In 2008 is 2 miljoen buisies van Lancôme se eerste vibrerende maskara, Oscillation, verkoop.
¦ 25 000 Hypnôse-maskaras word daagliks wêreldwyd verkoop.
¦ Twee Lancôme-maskaras word elke sekonde wêreldwyd verkoop.
¦ Lancôme is in 1935 deur Armand Petitjean gestig, en die skoonheidshuis vier vanjaar sy 75ste verjaarsdag met die koffietafelboek Lancôme – French Excellence.