Probeer Clinique se nuwe Repairwear Laser Focus Wrinkle & UV Damage Corrector (R495). Dié produk beloof resultate ná 12 weke,sonder die koste en hersteltyd van laserbehandeling.

Wend hierdie serum onder jou vogroom aan om UV-skade te herstel, lyntjies te beveg en jou vel te beskerm teen vry radikale.