Charlize Theron, die gesig van Dior J’Adore, is haastig op pad na ’n modevertoning. Soos sy deur die beroemde Spieëlsaal van Versailles buite Parys beweeg, kom sy ’n paar legendes teë.

Grace Kelly, Marilyn Monroe, Marlene Dietrich en Jerry Hall is almal by dié geleentheid "saam" met haar.  

Die parfuum is ’n glansryke blommegeur sinoniem met vroulikheid en elegansie.

* Lees meer oor Dior J’Adore in die Desember 2011-uitgawe van SARIE

* Kyk hiér na die nuwe kortfliek-advertensie: