Amanda verskyn later vanjaar in die skoonheidshuis se nuwe veldtog wat dié gewilde geur bemark.

Givenchy Very Irrésistible is verfrissend met steranys en verbenablaar in die topnote, terwyl die middelnote die geur van centifopa- en pinksterroos vasvang.

Die aktrise Liv Tyler is al vir die afgelope dekade die gesig van dié geur en sal steeds die gesig van dié modehuis se grimering wees.