Diesel is nog altyd bekend vir speelse, vroulike geure, en Loverdose is geen uitsondering nie! Interessante note soos ster-anys, liquorice, vanielje en nartjie weerspieël dié parfuum se prettige natuur.

Die gesig van Loverdose is die 20-jarige Amerikaanse model Ashley Smith

* Kyk hoe almal op Ashley verlief raak in die Loverdose-advertensie