Dié nuutjie is tydelike tatoeëervelle vir jou lippe wat jy met water en 'n bietjie bietjie druk aanwend. Dit kan tot agt uur lank aanbly en word maklik afgehaal met baba- of mineraalolie.

Daar is meer as 40 ontwerpe om van te kies, waaronder luiperdpatrone, polkakolle en verskeie landsvlae.

'n Stel van drie tydelike tatoeëervelle kos sowat R95.

Skakel 0861 846 873 om te hoor waar jou naaste winkel is wat Violent Lips aanhou. 

* Violent Lips is veilig vir kinders vanaf 3-jarige ouderdom. Dit bevat ook vitamiene om jou lippe sag en vogtig te hou. Geen diereprodukte is gebruik nie en dis ook nie op diere getoets nie.