Moeg vir dieselfde haarstyl? Klaar gesukkel met futlose hare en dieselfde haarprobleme oor en oor? Vyf gelukkige gebruikers met verskillende haarstyle, -tipes en -behoeftes, sal gekies word vir 'n gratis hare-mooimaaksessie deur deskundiges. Die mooimaaksessie sal in 'n artikel gebruik word en die span haarkenners sal die nuutste trends en haarstyle op sarie.com-gebruikers toepas.

Wat 'n heerlike bederf!

Indien jy belangstel, stuur jou details en 'n onlangse kop-en-skouers-foto van jouself na kerese@vodamail.co.za vandag nog!

SLUITINGSDATUM: 2 MAART 2011