M.A.C is bekend vir hul helder kleure en grimering met sterk pigmente - perfek vir alle veltone!

Hul het onlangs 'n toonbank in Lusaka, Zambië oopgemaak en op 16 Januarie kry inwoners van Gaborone, Botswana óók toegang tot M.A.C-produkte.