Bekendes is gereeld besig om op Instagram met hul gemanikuurde naels te spog. Hier is 10 van ons gunstelinge om dié winter uit te probeer. Probeer naellakskakerings soos donkerrooi, swart en donkergrys, of metaalskakerings soos silwer en goud vir ’n tikkie glans.

Bekende fliekrolle wat vir ander akteurs bedoel was FOTO's: Plaaslike bekendes in hul kinderdae

Wenk: Gebruik ’n nael-olie in die aand voordat jy gaan slaap om jou naels en naelvelletjies gesond te hou.

10 stappe vir ’n manikuur by die huis - lees meer hiér!