Suzette van der Merwe

“Thierry Mugler Angel (R995 vir 'n 50 ml- hervulbare bottel EDP) is ná al die jare steeds my gunsteling. Dit laat my dink aan fabulous vakansies en my kinders koop dit altyd vir my.”

Thierry Mugler Angel.

Suzette van der Merwe is mal oor Thierry Mugler se Angel.

Melinda Bam sê Paco Rabanne Lady Million is heerlik vir wanneer sy uitgaan.

Melinda Bam

“Ek dra graag Paco Rabanne Lady Million (R760 vir 50 ml EDP). Dis die perfekte parfuum vir wanneer ek uitgaan!”

Paco Rabanne Lady Million.


Amy Kleinhans-Curd

“Mense vra altyd vir my watter parfuum ek aan het as ek Gucci by Gucci (R855 vir 50 ml EDP) dra. Ek voel dis lekker vir enige geleentheid.”

Gucci by Gucci.

Amy Kleinhans-Curd kry altyd komplimente wanneer sy Gucci by Gucci aanspuit.

Watter parfuum laat jou sprankel?