Vroue wêreldwyd het besluit om ook hul steun te wys en die naelkuns-gier in te span en klein snorre op hul naels te verf.

* Kyk hier na 'n stap-vir-stap-video oor hoe dit gedoen word.