Die reeks sluit kleure soos rooi, pienk, blou en groen in. Daar is selfs 'n paar met blinkers in!

Die OPI Muppet-reeks is by die meeste Sorbet- en Perfect10-salonne beskikbaar teen R130 elk

*Kyk hier na die lokprent