Mariska van Rooyen

Dis vir elkeen maklik om te gee met M.A.C:
100% van die wins van verkope van hul Viva Glam-lipstiffies (R145) word geskenk aan Suid-Afrikaners wat
met MIV/vigs leef. Elke nuwe lipstiffie in jou handsak maak iemand in ons land se lewe beter! Ek self is mal oor die kleur Viva Glam VI.