Dié geur (R995 vir 50 ml EDP) weerspieël die trefkrag van Tom Ford se ontwerpe met kuskusgras en lemoenbloeisel.

Tom Ford Grey Vetiver

¦ Dié gerekende modeontwerper waag nou sy hand aan regie. A Single Man, met Colin Firth en Julianne Moore, is sy eerste fliek,.