Beste voetjie voor
Yves Saint Laurent Rouge Pur Couture
in Rouge Pourpre (R350).

Saterdag-glans


Rimmel Lasting Finish Lipstick in Signature Red (R65)

of

SARIE se Soen-rooi.

Koffiekuiers

Revlon Color Burst Lipstick in Chocolate
Brown (R105)

of jou

SARIE Melkskommelbruin.

Verlief, verlore

Maybelline Color
Sensational in Pink Please
(R100)

of

SARIE se Vakansiepienk.

Vrolik vir die feestyd

Probeer Rouge Dior Voluptuous Care in Mythical Pink (R295)

of

SARIE se Sjiekpienk.