Animal Instinct bestaan uit 'n verskeidenheid van skakerings, wat wissel van aardse bruin en grys tot helderpienk en rooi.

Verf jou naels met naellak in Serengeti, Tiger Trap, Desert Sun, Pink Flamingo en Afterdark (R49).

En kry smeulende donker oë met die Wild Eyes Quad Powder Eyeshadow (R65) en Wild Length Lashes Lash Extend Mascara (R59).

*Kangol Animal Instinct is reeds eksklusief by Truworths beskikbaar.