Die bottel vir Issey Miyake se nuwe L’Eau d’Issey Wood Flower (R830 vir 75 ml EDT) word gemaak uit beukehout wat ontgin is in woude wat 100% volhoubaar is. 

Volhoubare bosbou neem biodiversiteit, produktiwiteit, herplanting, en die beskerming van dier- en plantspesies in ag en versteur nie ander ekosisteme nie.