Gina Myers, ’n grimeerkunstenaar van Elizabeth Arden, wys ons hoe om Marilyn Monroe se bold lip te dra.

Wend onderlaag op jou lippe aan, gebruik ’n lipomlyner in dieselfde skakering as jou lipstiffie en wend jou gunsteling-lipstiffie in ’n helder skakering aan. Dra dit met ’n tikkie lipglans!

Ons gunsteling-tendens op die oomblik is pienk lippe!

Raad om die regte rooi lipstiffie te kies.