In die somer is dit nie net stileerders en haardroërs se hitte wat 'n invloed op die toestand van jou hare het nie - selfs die hitte van die son se strale kan jou hare beskadig. Gee jou hare daarom dié seisoen ekstra sorg. Begin deur 'n spesiale behandeling, soos 'n haarmasker, ná elke vyfde was op jou hare aan te wend. Onthou ook altyd om 'n beskermende produk in jou hare te sit voordat jy dit stileer!

Toets jou beskermende haarprodukte