Die jaarlikse Amerikaanse musiektoekennings het gisteraand plaasgevind. Dié glansgeleentheid lewer gewoonlik uitspattige en eksentrieke mode- en skoonheidsvoorkomste op, maar vanjaar het neutrale skakerings, rokerige oë en moeitelose haarstyle geseëvier.

Die mooiste Kersadvertensies vir 2015 - kyk dit hiér!

Dié vyf bekendes se neutrale en eenvoudige skoonheidsvoorkomste inspireer ons dié week.

Nina Dobrev

Zendaya

Kylie Jenner

Catherine Zeta-Jones en Michael Douglas vier 15de huweliksherdenking

Gwen Stefani

Chloe Grace Moretz

Kendall Jenner

Prins Harry is wéér op pad Suid-Afrika toe!