Meow! (R465 vir 50ml EDP) wys die sagter sy van Katy met note soos vanielje, sandelhout, peer, katjiepiering en nóg blom- en vrugtegeure. 

* Vanaf September by uitsoektakke van Stuttafords, Edgars, Red Square, Foschini en Truworths beskikbaar.