Dis min wat ons ons gunsteling-sterre sonder grimering sien. Maar die laaste paar jaar begin al hoe meer bekendes hul #nomakeup-selfies op sosiale media deel. Selfs ook plaaslike bekendes soos Karlien van Jaarsveld en Dunay van Heerden. Jy kan ook!

Vir inspirasie het ons besluit om ons gunsteling-#nomakeup-selfies te gaan uitsoek... En nie net lyk dié bekendes pragtig op die rooi tapyt nie, maar ook beeldskoon sonder grimering.

Hiér is van ons plaaslike bekendes sonder grimering:

Karlien van Jaarsveld

No make-up selfie vir my maar nie vir my mooie @franjadp nie... #backstage #AIG2015

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Leandie du Randt

Dunay van Heerden

  Angelique Gerber

Kyk ook hoe lyk dié internasionale bekendes:

Lees nou

Wintersorg vir jou hare - probeer dié produkte

Jy kan in die Eiffeltoring bly!

Neem só die perfekte selfie stap-vir-stap