Die 94.7 Highveld Stereo-radiopersoonlikheid gaan as ambassadeur vir dié gewilde skoonheidshuis optree.

Behalwe dat sy in Avon se brosjures en advertensieveldtogte gaan verskyn, gaan sy ook by hul iThemba Breast Cancer Crusade of Hope betrokke wees en bewustheid rondom borskanker skep.