Die akteur, Garrett Hedlund, is aangekondig as die gesig van dié parfuum met geurige note soos kardemom en bergamot.

Hy is bekend vir sy rolle in flieks soos Friday Night Lights, Tron Legacy, Eragon en Country Strong