Dié vars Oosterse geur prikkel jou sintuie met note soos Sisiliaanse mandaryn, lemoen, bergamot, jasmyn en vanielje.

Die gesig van Hypnotic Poison is die Franse aktrise Mélanie Laurent, wat bekend is vir haar rol in  Inglorious Basterds.

* Beskikbaar vanaf Januarie 2013.