Nuwe vel
Die wetenskaplikes by
Clinique se nuwe Youth Surge Night Age Decelerating Night Moisturizer (R560) gebruik sirtuin-tegnologie.
Dié nuwe tegnologie boots ’n natuurlike vel-proteïen na en help jou vel om lyntjies en plooie te versag.