Her Golden Secret verlei jou tot 'n wêreld van geheime luuksheid. Met sy botone van sitrusgeure soos bergamot, mandaryn, appel en perske, middelnote van swartbessie en lemoenbloeisel, en donker ondertone van vanielje en tonka-boontjie, bly dit onweerstaanbaar.

Die luukse goue kleur van die parfuum, die verpakking en die sleuteltjie is pure bederf vir enige vrou. Die gesig van dié geur is Paz Vega en sy bly onweerstaanbaar vir Antonio Banderas wat die gesig van die manlike geur is.

Voel sexy, sterk en onweerstaanbaar. Verklap die geheim.