Die aktrise Thandie Newton – bekend vir flieks soos Mission Impossible II, RocknRolla en 2012 – is nou saam met Kim Cattrall (van Sex and the City faam) ’n ambassadeur vir dié reeks.

Die Total Effects-reeks beveg die sewe tekens van veroudering deur onder meer die vermindering van sigbare fyn lyntjies, bevogtiging van die vel, verbetering van jou veltoon en verferming van die vel se voorkoms.