Diesel Fuel for Life Unlimited (R480 vir 30 ml EDP) is 'n parfuum met 'n astrante houding – byna soos 'n eggo vanuit die 1920's – 'n era waartydens vroue bevryding ervaar het. In hierdie tyd het vroue begin om saam uit te gaan met net een doel voor oë: om pret te hê! Dié geur verlei met note van jasmyn, mandaryn en kaneel.   Hier is die nuwe - baie sexy - advertensie. (As jy sukkel om die video hier te sien, klik hier om direk na YouTube te gaan)