Wat kan jy wen?

3 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk ‘n geskenkpak met haarprodukte ter waarde van R200 wen. Elke geskenkpak bestaan uit ‘n sjampoe, opknapper en ‘n haarbehandelingsproduk in.

Beantwoord asb. hierdie 15 vrae (so volledig moontlik) en jy sal in aanmerking kom vir ‘n prys! Alle antwoorde bly anoniem. Net vraelyste wat volledig beantwoord is, sal in aanmerking kom vir die trekking. Daar is geen regte of verkeerde antwoorde nie – ons toets bloot jou opinie!

KLIK OM DIE OPNAME TE DOEN

Bepalings en voorwaardes
Alle SARIE menings opname mag ingevul word deur enige iemand behalwe ‘n werknemer van Media 24, hul direkte familie, werknemers van die borge, of hul agentskappe.

Die pryse sal gegee word vir die eerste twee volledig ingevulde opname vorms wat getrek word en die beslissing is finaal en geen korrespondensie in die verband sal geduld word nie. Deur jou kontak besonderhede in te vul gee jy permissie dat SARIE jou mag kontak. Sluitingsdatum is die 23ste September 2011.

Die wenner/s sal gekontak word deur ‘n werknemer van Media24 via epos of per telefoon. Wenners moet hul bank besonderhede, ‘n kopie van hul ID en ook ‘n kopie van hul bank staat of ‘n gestempelde brief van die bank deurstuur na Media24 in orde om kontantpryse te ontvang.

Geskenkpakkies sal deur die borg uitgestuur word en SARIE sal nie daarvoor verantwoordelik gehou word nie. Wenners van geskenkpakkies moet hul adres van aflewering, identiteitsdokument en ook bewys van eienaarskap van adres duerstuur om sodoende die geskenkpak te ontvang.

Wenner/s se name sal op SARIE.com verskyn. Deur die menings opname in te vul aanvaar jy hierdie terme.