Vier hierdie gier met kohl oë en poppy-pienk lippe soos Yves Saint Laurent Rouge Pure Shine Sheer Lipstick SPF 15 in Rose Pailette Shimmering Pink (R315 – eksklusief by Edgars). DKNY put ook inspirasie uit dié energieke kunsneiging met hul beperkte uitgawe van DKNY Delicious Art (R575 vir 50 ml EDP) – die bekende DKNY Be Delicious wat 'n nuwe jassie gekry het.