Die vel om jou oë is dunner en minder elasties as die res van jou gesig. Daarom het dié deel ekstra sorg nodig. Probeer Eucerin Hyaluron-Filler Eye Treatment (R199,99) of Nivea Visage Expert Lift Eye Cream (R194,99).